Pronk podium reeks
Pronk Podium het in 2021 'n digitale reeks uitgesaai van die 2019 en 2020 Pronk Podium kompetisies. Opnames vir die tweede Pronk Podium reeks is behartig tydens die Pronk Podium, Pronk Pret en Pronk Digitaal kompetisies in 2021. Die tweede Pronk Podium reeks sal in 2022 uitgesaai word.
|
|
|
|
Kliek op die "skryf en regie kursus inskrywing" knoppie hieronder en stuur 'n epos aan kultuur@nories.co.za. 'n HS Noordheuwel verteenwoordiger sal in kontak wees om die inskrywingsproses en nodige inligting te fasiliteer. Inskrywings sluit 3 Maart.
pronk inskrywings 2022
|
|
|
|
PRONK DIGITAAL
Pronk Digitaal is gestig in 2020 en is 'n kombinasie-genre tussen die TV-en teater wêreld.
Hierdie nuwe genre word Pronk Podium se innoverende manier om "voort te bly Pronk" tydens die Covid-19 pandemie.
Pronk Digitaal bied aan eenmanvertonings die geleentheid om 'n teater produksie "op die verhoog maar vir die kamera" op te voer. Pronk Digitaal se eerste uitdunrondtes word aanlyn beoordeel waarna semi-finale en finale rondtes plaasvind saam met die Pronk Podium produksies. Die Pronk Digitaal semi-finale en finale rondtes is eie aan sy soort, eenmanvertonings word deur 'n professionele kameraspan afgeneem en lewendig uitgesaai op ons aanlyn platform. Die kameraspan beweeg saam met jou op die verhoog tydens jou teateroptrede en op die manier word jou produksie nie net vir die gehoor in die teater aangebied nie maar ook vir die gehoor deur die kamera se lens!
Beoordelaars fokus op die akteur se spel met die kamera meer as die akteur se spel vir die teatergehoor.

Pronk Digitaal UitdunrondtES 2022
Onthou:
-Pronk Digitaal inskrywings open 17 Junie en sluit 30 Julie 2022.
- Slegs eenmanvertonings word aanvaar vir 2022 se digitale kompetisie.
- Optreetyd vir jou eenmanvertoning kan ongeveer 5-12 minute lank wees.
- Inskrywings word Nasionaal aanvaar.
- Inskrywings beloop R300 per persoon (skool / instansie / individu)

Wenke vir video opnames vir die uitdunrondtes:
Kliek op die onderstaande blokkie vir wenke om jou produksie in jou omgewing op te neem of laai die vorm direk van ons
webtuiste af.
webtuiste af.
Wonder jy watter teks om te kies vir jou eenmanvertoning?
Pronk Podium kan jou verwys na skrywers om additionele hulp te verleen. Kontak ons gerus vir meer inligting:
pronkpodium@stagealive.co.za
pronkpodium@stagealive.co.za
Hoe en waar om jou pronk digitaal video in te dien vir beoordeling:
1. Stuur jou Pronk Digitaal inskrywingsvorm en bewys van betaling aan pronkpodium@stagealive.co.za teen 10 Julie 2021
2. Laai jou video op enige digitale platform van jou keuse. (Wetransfer, Dropbox, Google Drive ens.)
3. Stuur SLEGS die "link" van die platform waar jy jou video opgelaai het na: pronkpodium@stagealive.co.za
4. Finale video opnames moet gestuur word voor of op 30 Julie 2021 .

INLIGTINGS VIDEOS 2021
ALLES WAT PRONK IN 2021
|
HOE EN WAAR JY KAN DEELNEEM IN 2021?
|
PRONK DIGITAAL 2021
(NASIONALE INSKRYWINGS WELKOM) |
PRONK PODIUM REEKS
(SAMESTELLING VAN PRONK PODIUM 2019 EN PRONK DIGITAAL 2020) |
|
|
Volg ons op sosiale media
Instagram - pronk_podium
|
Facebook - Aardklop Pronk Podium
|
Youtube - Pronk Podium
|
Kontak ons
Vir enige navrae kontak ons gerus.